Jaarboeke

Metodiek van Inligtingstegnologie 430


 
Modulekode JMR 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Innoverende en kreatiewe onderwys en onderwysvaardighede in IT; tematiese beplanning in IT; seleksie en gebruik van verskillende bronne in IT; assesseringspraktyke in IT; kommunikasievaardighede in IT; onderwysfilosofie in IT; reflektiewe praktyk in IT; IT klaskamerbestuur; IT beroepsgemeenskap.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Kontaktyd 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1, 4 lesings per week in Semeser 2 in Kwartaal 4
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences